Modulekode | GNK 283 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die bio-psigososiomodel van siekte; die SIAMS-raamwerk vir die konsultasie; oppervlaksanatomie; die geïntegreerde bestuur van kindersiekte (IMCI); algemene fisiese ondersoekvaardighede en bekendstelling aan kliniese departemente. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CMY 151,FIL 155,MGW 112,MLB 111,PHY 131,MTL 180,GNK 120,BOK 121,GNK 127,GNK 128,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Obstetrie Ginekologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App